Jesus in die
Ou Testament

 

IN VERBAND MET VOLUME 1

Kliek op die ikone hieronder om die dokumente af te laai

Die Wonder van Jesus in die Ou Testament

Danie Haasbroek

Die bekende teoloog en skrywer, professor Murray Janson, het die volgende in verband met hierdie boek geskryf:

“Die skrywer het regtig moeite gedoen om Christus se teenwoordigheid in die Ou Testament deeglik te bespreek. Hy doen dit sonder verveling en met groot entoesiasme en kennis. Hy het werklik ’n puik stuk werk daargestel.”

Kernbegrippe in verband met Jesus in die Ou Testament

Danie Haasbroek