Antwoorde uit die Bybel aan wêreldgodsdienste en evolusie

AANGEBIED IN VIER VOLUMES

Kies een van ons volumes hieronder vir meer inligting:

Volume 1

Wat is die Ware Openbaring?

Volume 2

Antwoorde aan Hindoeïsme, Boeddhisme, Animisme en Judaïsme

Volume 3

Antwoorde aan Islam

Volume 4

Skepping of Evolusie?

Alle volumes geskryf deur Danie Haasbroek

ʼn Wonder ontvou wanneer jy die wyse waarop God Sy Ware Openbaring aan ons gegee het, bestudeer.

God wil hê dat jy hierdie Ware Openbaring moet ken, aangesien dit werklik wonderbaar is.