Algemene vrae
Wat is die Ware Openbaring?
Dit is te vinde in die Bybel. Dit word verduidelik in Volume 1 (beskikbaar op hierdie webblad).
Hoe was Jesus aktief in die Ou Testament?
Lees Volume 1, hoofstuk 1–3; en Volume 3, hoofstuk 1–10. Raadpleeg ook die boek: “Die Wonder van Jesus in die Ou Testament” (beskikbaar op hierdie webblad – en kliek op: Verdere leeswerk).
Hoe kom Jesus na vore in elke boek van die Ou Testament?
Lees die boek: “Die Wonder van Jesus in die Ou Testament”, hoofstuk 11–25 (beskikbaar op hierdie webblad – en kliek op: Verdere leeswerk).
Wat leer die Nuwe Testament vir ons oor Jesus?
Lees Volume 1, hoofstuk 3–8 (beskikbaar op hierdie webblad).
Wie is die Heilige Gees?
Lees Volume 1, hoofstuk 8, in die werkboek en studiegids (beskikbaar op hierdie webblad).
Is die Bybel betroubaar?
Lees Volume 1, hoofstuk 10; en Volume 3, hoofstuk 14. Lees ook die boek: “Die Wonder van Jesus in die Ou Testament”, hoofstuk 9 (beskikbaar op hierdie webblad – en kliek op: Verdere leeswerk).
Hoe moet ons “Tradisie en die Bybel” verstaan?
Lees Volume 1, studiegids, bladsy 137-140 (beskikbaar op hierdie webblad).
Hoe moet ons die “vaevuur en gebed vir die dooies” verstaan?
Lees Volume 1, studiegids, bladsy 102-103 (beskikbaar op hierdie webblad).
Hoe moet ons die wederkoms van Jesus verstaan?
Lees Volume 1, studiegids, bladsy 116-120 (beskikbaar op hierdie webblad).
Hoe kan ek as Christen lewe?
Lees Volume 1, hoofstuk 9 (beskikbaar op hierdie webblad).
Hoe kan ek my besluit bevestig om Jesus te vertrou vir my verlossing?
Lees Volume 3, werkboek, bladsy 134 (beskikbaar op hierdie webblad).
Wat gebeur wanneer iemand sterf?
Lees Volume 2, werkboek, hoofstuk 1, bladsy 10 – of op die skyfies, bladsy 24 (beskikbaar op hierdie webblad).
Is daar net een ware God?
Lees Volume 2, hoofstuk 1 (beskikbaar op hierdie webblad).
Het God ’n Seun?
Lees Volume 3, hoofstuk 15, punt 15.3 en 15.5, in die werkboek en studiegids (beskikbaar op hierdie webblad).
Stam mense van ape en bobbejane af?
Lees Volume 4, hoofstuk 5 (beskikbaar op hierdie webblad).
Wat is die gevare verbonde aan evolusionisme?
Lees Volume 4, hoofstuk 6, in die werkboek en studiegids (beskikbaar op hierdie webblad).
Is God die Eienaar van die skepping?
Lees Volume 4, hoofstuk 1 (beskikbaar op hierdie webblad).