Bybelse antwoorde aan wêreldgodsdienste en evolusie

AANGEBIED IN VIER VOLUMES

Kies een van ons volumes hieronder vir meer inligting:

Volume 1

Wat is die Ware Openbaring?

Volume 2

Bybelse antwoorde aan Hindoeïsme, Boeddhisme, Animisme en Judaïsme

Volume 3

Bybelse antwoorde aan Islam

Volume 4

Skepping of Evolusie?

ʼn Wonder ontvou wanneer jy die wyse waarop God Sy Ware Openbaring aan ons gegee het, bestudeer.

God wil hê dat jy hierdie Ware Openbaring moet ken, aangesien dit werklik wonderbaar is.